Similar Posts
Alles wat IN is, begin hier: Toyota Innibos stel die verhoog vir 2026 met kunstenaars wat IN is.
As daar ooit ’n tyd was om alles wat IN is, eerstehands te beleef, is dit nou! Vanaf 30 April maak Innibos se produksie kaartjieverkope oop en alles wat #trend, kom tot lewe. Met die opwinding wat opbou na Toyota Innibos vanaf 2 – 5 Julie, word feesgangers genooi om hulself te verdiep in ’n…
Fiëstas 2025: Hier is die benoemdes
Die kykNET Fiëstas vereer sedert 2011 jaarliks uitsonderlike prestasies in die uitvoerende kunste wat in die voorafgaande jaar by kunstefeeste te sien was. Innibos is trots om aan te kondig dat dié fees al vyf keer “Fees van die Jaar” by dié toekenningsgeleentheid gewen het. Die Fiëstas-paneel het in 2024 sewe kunstefeeste – KKNK, Suidoosterfees,…
‘n Magiese Feeservaring by die Laevelder Boma-kuierteater
‘n Magiese Feeservaring by die Laevelder Boma-kuierteater Elke jaar, wanneer die Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees sy deure oopmaak, kom mense van oraloor om die unieke atmosfeer, musiek en kuns te beleef, want dis nie net ’n fees nie, dis Innibos. En diep, binne die hart van die feesterrein, waar lag eggo en stories tot lewe…
Topskrywers kom gesels op Kaapsche Hoop by Toyota Innibos se Boekenaweek 2025
Topskrywers kom gesels op Kaapsche Hoop by Toyota Innibos se Boekenaweek 2025 Marita van der Vyver is een van verskeie topskrywers wat haar jongste boek in die Laevel bekend stel tydens Toyota Innibos se Boekenaweek op Kaapsche Hoop. Dit word die naweek van 29 tot 31 Augustus gehou in die kapel by Silver Mist Gastehuis…
Kuns Inni Liedjiebos Gekose Gedigte Uitslag
Met die Kuns Inni Liedjiebos-projek is die publiek gevra om gedigte te stuur vir moontlike oorweging om in hierdie produksie gebruik te word. ʼn Magdom pragtige gedigte is ontvang en dit het baie kopkrap gekos om daaruit te kies. Die volgende gedigte is gekies om deel van die musiekproduksie te wees: Vars Onthou – D…

