Dana Snyman – Geliefde Storiesmous
Dana Snyman – Geliefde Storiesmous In die Republiek van Rondomskrik kraai veelbekroonde Dana Snyman koning as gesoute reisjoernalis, geliefde storiesmous en gerekende dramaturg. Vra ’n mens vir Dana hoekom hy skryf, sal hy iets sê soos, ek hou van stories en stories hou van my ook; of, hierdie land verwond ons almal knaend op allerhande…
