Art

National Premier Craft Award 2019

National Premier Craft Award 2019

The first National Handicraft Competition attracted around 800 entries two years ago, confirming organisers John Anthony Boerma and Jan Bhuda from Art Aids’ conviction of the importance to give larger exposure to South African Handicraft artists. This year’s interest is...

Read more
INNIBLOM

INNIBLOM

ʼn Groepuitstalling met Johan Myburg as kurator Kuns-oase by Nelspruit Laerskool 26 – 30 Junie 2019 Opening: Dinsdag 25 Junie 18:00 Anders as vir bye en vlinders en suikerbekkies het blomme vir mense buiten bekoring geen visuele nut nie. Ons...

Read more
HIRAETH

HIRAETH

Beelde in brons deur Ruhan Janse van Vuuren Kuns-oase by Nelspruit Laerskool 26 – 30 Junie 2019 Opening: Dinsdag 25 Junie 18:00 “Hiraeth” is ʼn Walliese woord wat baie moedertaalsprekers aanvoer nie vertaal kan word nie. Dit kom neer op...

Read more
Walk Tall, The Right To Hope

Walk Tall, The Right To Hope

Met John Anthony Boerma as kurator Opening by die Mpumalanga Wetgewer Raadsaal-foyer Daarna word die uitstalling verskuif na die Kuns-oase by Nelspruit Laerskool 26 – 30 Junie 2019 Opening: Maandag 24 Junie by die Mpumalanga Wetgewer Raadsaal-foyer (skakel Sandra by...

Read more
Aspire Art Auctions

Aspire Art Auctions

Kunsrolprente, gesprekke en ’n openbare kunswaardering Kuns-oase by Nelspruit Laerskool 26 – 30 Junie 2019 ʼn Span kunskenners van Aspire Art Auctions is vanjaar weer op Innibos met ʼn verskeidenheid aanbiedings. Benewens ʼn dokumentêre rolprent oor die kunstenaars soos William...

Read more
Landbouweekblad 100

Landbouweekblad 100

Uitstal-lokaal by die ATKV-Boeke-Oase by Nelspruit Hoërskool 26 – 30 Junie 2019 Opening: Donderdag 27 Junie 18:00 (Skakel Sandra by 082 853 7885 om ‘n uitnodiging wil ontvang) Landbouweekblad is vanjaar ‘n eeu oud. Voorblaaie en foto’s  vertel ’n eeu se...

Read more
DIE BOSCH’E BY INNIBOS

DIE BOSCH’E BY INNIBOS

26-29 Junie 8:00-17:00 Gratis ATKV-Boeke-oase Hoërskool Nelspruit Kultuursentrum Laeveldse kunstenaars Anton, Hanlie en hul dogter Nina bring weer vanjaar hul unieke keramiekkuns na Innibos. Anton het net soos sy pa, wyle Esias, homself as ’n pottebakker van formaat gevestig met...

Read more
Page 1 of 2 1 2
Het jy al ingeteken vir die Tjirp, Innibos se amptelike nuusbrief?
Welcome to Innibos