ʼn Laeveld Langtafel soos nog nooit tevore nie – sien, hoor, proe… en onthou
ʼn Laeveld Langtafel soos nog nooit tevore nie – sien, hoor, proe… en onthou Op die aand van Woensdag, 02 Julie 2025 – net voordat Innibos se ligte aangaan – ontvou daar iets besonders, iets nuuts, iets wat jou na jou asem gaan laat snak, maar later nie oor uitgepraat kan raak nie. Dis ʼn…
